Phunga kaGumede

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Phunga kaGumede
Koning van die Zoeloenasie
Dinastie Huis van die Zoeloe
Volle naam Phunga kaGumede
Voorganger Gumede kaZulu
Opvolger Mageba kaGumede
Kinders Mageba kaGumede
Vader Gumede kaZulu

Phunga kaGumede was 'n Zoeloeskoning in die 18de eeu. Hy was die seun van Gumede kaZulu. Hy word volens oorlewering deur sy tweeling broer Mageba kaGumede opgevolg.

Voorafgegaan deur:
Gumede kaZulu
Koning van die Zoeloenasie

Opgevolg deur:
Mageba kaGumede