Pierre Spies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pierre Spies Sportportaal
Pierre Spies.jpg
Volle naam Pierre Johan Spies
Geboortedatum 8 Junie 1985 (1985-06-08) (29 jaar oud)
Geboorteplek Pretoria, Suid-Afrika
Lengte 1,94 m
Gewig 108 kg
Skool Afrikaans Hoër Seunskool, Pretoria
Universiteit Universiteit van Pretoria
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Agtsteman
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
Tukkies
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2005- Blou Bulle 16 (20)
korrek soos op 9 Sept 2012.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2005-huidig Bulls 100 125
korrek soos op 18 Mei 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2006-huidig Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 53 35
korrek soos op 23 Junie 2013.

Pierre Spies (gebore 8 Junie 1985 in Pretoria) is 'n Springbok rugbyspeler wat as agtsteman vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby speel. Hy het al meer as 50 toetse vir die Springbokke op agsteman en flank gespeel en ook een keer op vleuel uitgedraf.

Eksterne skakels[wysig]