Pierre van Ryneveldpark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pierre van Ryneveldpark
Ligging van Pierre van Ryneveldpark op 'n kaart (Gauteng)
Pierre van Ryneveldpark
Pierre van Ryneveldpark
Koördinate: 25°50′29″S 28°14′37″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Metropolitaanse Munisipaliteit Tshwane
Oppervlak
 - Voorstad 4,58 km²  (1,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 12 083
 - Digtheid 2 200/km² (5 698/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Skakelkode(s) 012

Pierre van Ryneveldpark is 'n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika. Pierre van Ryneveldpark is geleë tussen Elarduspark, Rietvalleirand, Wingate Park, Waterkloofrif en grens aan die Lugmagbasis Waterkloof. Die voorstad is vernoem na Sir Pierre van Ryneveld, 'n Suid-Afrikaanse soldaat en vlieënier van 1915 tot 1949.

Verwysings[wysig]