Piet-tjou-tjougrysmees

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Piet-tjou-tjougrysmees
'n Piet-tjou-tjougrysmees in die Namakwa Nasionale Park in die Noord-Kaap.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Paridae
Genus: Parus
Spesie: P. afer
Binomiale naam
Parus afer
Gmelin, 1789

Die Piet-tjou-tjougrysmees (Parus afer) is 'n gelokaliseerde, algemene, endemiese standvoël in fynbos en Karoobossieveld - dikwels naby klipbanke en ou geboue. Die voël is 15 cm groot en weeg 18 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Tit.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Parus afer”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.