Pieter van Zyl

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pieter van Zyl Sportportaal
Volle naam Petrus Erasmus van Zyl
Geboortedatum 14 September 1989 (1989-09-14) (24 jaar oud)
Geboorteplek Pretoria, Suid-Afrika
Lengte 1,74 m
Gewig 81 kg
Skool Grey-kollege
Universiteit Universiteit van die Vrystaat
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2008 Shimlas
korrek soos op 21 Mei 2013.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2010-huidig Vrystaat Cheetahs 24 (20)
korrek soos op 21 Mei 2013.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2012-huidig Cheetahs 27 25
korrek soos op 26 Mei 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2013- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2 0
korrek soos op 26 Aug 2013.

Pieter van Zyl (gebore in Pretoria, 14 September 1989) is ’n rugbyspeler wat op skrumskakel vir die Cheetahs in Superrugby speel, asook vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks.

Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 15 Junie 2013 teen die Skotte in Nelspruit op die ouderdom van 23 jaar.

Eksterne skakels[wysig]