Pingdingsjan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pingdingsjan
平顶山
Pingdingshan.JPG
Bynaam: arend-stad
Ligging van Pingdingsjan op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Pingdingsjan
Pingdingsjan
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 33°44′00″N 113°18′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Henan
Stigting 1975
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Deng Yongjian
Oppervlak
 - Stad 7 882 km²  (3 043 vk m)
Bevolking (2000)
 - Stad 5 200 000
 - Digtheid 660/km² (1 700/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 467000
Skakelkode(s) 375
Webwerf: pds.gov.cn

Pingdingsjan (Sjinees: 平顶山) is 'n stad in die Sjinese provinsie Henan met 'n bevolking van 5 200 000 in 2000. Die stad is in die ooste van Sjina suidoos van Beijing en Tianjin geleë. Pingdingsjan grens in die noorde aan Zhengtsjou, in die ooste aan Xuchang en Luohe, in die suidooste aan Zhumadian, in die suide aan Nanyang en in die weste aan Luoyang. Die stad staan as "arend-stad" bekend en is in 1957 gestig.