Poeierkwasboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Poeierkwasboom
Blomme
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Ericales
Familie: Lecythidaceae
Genus: Barringtonia
Spesie: B. racemosa
Binomiale naam
Barringtonia racemosa
(L.) Spreng.

Die Poeierkwasboom (Barringtonia racemosa) is 'n boom wat voorkom in Suid-Afrika. Dit word ook 'n soomwortelboom genoem omrede dit op die buitenste some van wortelboom-moerasse voorkom. Dit kom ook voor weg van moerasse as 'n normale boom waar hulle redelik groot en spreiend raak. Die blomtakke word tot 60 cm lank. Die vrugte word hard en veselagtig namate dit verouder en kan op water dryf.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]