Politiek van Mosambiek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Onlangse Politiek van Mosambiek[wysig]

Die welgestelde sakeman mnr. Armando Guebuza van die Frelimo party wen Mosambiek se presidentsverkiesing in Desember 2004. Die Frelimo wen die verkiesing in 9 van die 11 verkiesings terwyl sy vernaamste teenstander mnr. Afonso Dhlakama, leier van die voormalige rebellegroep Renamo, in die ander 2 provinsies gewen het. Die uitslag van die verkiesing is meer as twee weke uitgestel na bewerings van knoeiery deur opposisiepartye.