Pomfret, Noordwes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die dorpie in Noordwes. Vir ander gebruike, sien Pomfret (dubbelsinnig).
Pomfret
Asbesmyn, Pomfret
Asbesmyn, Pomfret
Ligging van Pomfret op 'n kaart (Noordwes)
Pomfret
Pomfret
Koördinate: 25°49′0″S 23°32′0″O Koördinate: 25°49′0″S 23°32′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Distriksmunisipaliteit Dr. Ruth Segomotsi Mompati
Plaaslike Munisipaliteit Kagisano-Molopo
Tydsone SAST (UTC+2)

Pomfret is 'n woestyndorpie op die rant van die Kalahari-woestyn by 'n asbesmyn in Noordwes, Suid-Afrika. Baie van die inwoners is voormalige lede van die 32-Bataljon. Hulle is oorwegend Portugeessprekende Angolese soldate wat aan die kant van die Suid-Afrikaanse regering in Angola en Namibië geveg het. Teen die einde van die grensoorlog het hulle die polisie gehelp om wet en orde in die townships te handhaaf.

Sien ook[wysig]