Pongolapoortdam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pongolapoortdam
Pongolapoortdam.jpg
Amptelike naam Pongolapoortdam
Land Suid-Afrika
Koördinate 27°24′08″S 31°57′31″O Koördinate: 27°24′08″S 31°57′31″O
Doel Besproeiing
Openingsdatum 1972
Soort dam Boogdam
Hoogte 89 m
Lengte 515 m
Bakmaat 2 492 miljoen m3
Dam op Pongolarivier

Die Pongolapoortdam, vroeër bekend as die Josinidam, is 'n dam geleë in die Pongolarivier in 'n nou kloof in die Lebomboberge, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Daar is met konstruksie begin gedurende 1963 en die dam is voltooi gedurende 1972. Die dam het 'n bakmaat van 2 492 miljoen m3 agter 'n wal wat 89 m hoog en 515 m lank is. Die dam voer 'n besproeiingskanaal stelsel op die Makatinivlakte onder die dam. Die N2 nasionale pad gaan digby die dam verby.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]