Pontos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Pontus)
Spring na: navigasie, soek
Pontos en Fortuna (links), beskermpersone van die Swartsee-hawe Tomis, 2de eeu

Pontos (Grieks: Πόντος) was in die Griekse mitologie een van die oergode wat voortgekom het uit Gaia (Aarde) alleen.[1]

Vir Hesiodus was Pontos nie veel meer nie as die verpersoonliking van die see: ho pontos, "die pad", waarby die Grieke die Middellandse See bedoel het. Hy en Gaia het daarna die ouers geword van Nereus (die ou man van die see), Thaumas (die ontsagwekkende "wonder" van die see, dus die see se gevaarlike aspekte), Phorcys en sy suster-metgesel Keto, en van die Euribiërs (die Sterk Godinne).[2] By Thalassa (wie se naam ook see beteken) was hy die vader van Telchines.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
  1. Hesiodus, Theogonie, 116.
  2. Hesiodus, Theogonie, 233.

Eksterne skakels[wysig]

Gode, helde en ander wesens in die Griekse mitologie
Oergode  AitherChaosChronosErebosGaiaHemeraNyxPontosTartarosUranos
Titane  Eerste geslag:  HyperionIapetosKoiosKriosKronosMnemosyneOkeanosPhoibeRheaTethysTheiaThemis Tweede geslag:  AsteriaAtlasEosEpimetheusHeliosLetoMenoitiosPrometheusSelene
Olimpiese gode  AfroditeApolloAtenaAresArtemisDemeterDionysosHephaistosHeraHermesPoseidonZeus • (Hestia)
Ander gode  AdonisAlpheiosAsklepiosErosHadesHebeHeraklesPanPersephone
Halfgode & helde  AchillesAntiopeDaidalosGanymedesIkarosJasonOedipusPeleusPenelopePerseusSisyphosTantalosTheseus
Ander wesens  AmasonesChtoniese godeEriniërsGiganteGorgoneGrasieëHonderdhandigesMinotourusMusesNimfeSatersSentoureSiklopeSkikgodinne