Porsche Museum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ingang van die museum Porsche-Platz
Winteraansig
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Porsche-Museum (kategorie)
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Die Porsche Museum is 'n motorkarmuseum gevestig in de Duitse stad Stuttgart. Die museum is naby die hoofsetel van Porsche in Stuttgart-Zuffenhausen geleë en het haar deure in 1976 geopen. Die nuwe Porsche-museum is op 31 Januarie 2009 geopen.

Vanaf middel-2005 is die museum grondig gerenoveer en uitgebrei na 'n ontwerp van die Weense argitekfirma Delugan Meissl. Op 31 Januarie 2009 vind de heropening van die museum plaas. In die gebouw met 'n uitstallingsoppervlakte van 5600 m2 word tagtig voertuie tentoongestel en kan mens allerlei feite oor Porsche verneem.

Verwysings[wysig]

Galery[wysig]