Port Jackson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die hawe vanuit die lug gesien.
Die Sydney Harbour Bridge met die Sydney Opera House in die agtergrond.

Port Jackson is 'n natuurlike hawe wat aan die ooskus van Australië by Sydney geleë is. Die hawe is ook bekend as plek waar vir bekende "Sydney Opera House" en die "Sydney Harbour Bridge" gesetel is.