Portaal:Biblioteek en Inligtingkunde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Biblioteek- en Inligtingkunde Portaal

wysig  dophou  

Inleiding

Library-logo-blue-outline.png

Biblioteekkunde is die studie van die logiese ordening en dokumentering van menslike kennis. Die eerste handboek oor die onderwerp was in Duits (Schrettinger, 1808-1829).

Inligtingkunde is 'n jong tak van die wetenskap, wat fokus op die interaksie van inligting en kommunikasie en die invloed van inligtingstegnologie (IT). Die uitruil van inligting tussen individue en organisasies word hiermee gesien uit verskillende hoeke, soos tegnies, kognitiewe, sosiale en bedryfskunde. Dit is hoe inligtingkunde fokus op die verkryging, strukturering, organisering, die oordrag, stoor en verspreiding van inligting, of binne 'n bedryfskonteks geleë is of in die wetenskaplike navorsing.

Messagebox info.svg


...Meer oor biblioteekkunde Meer oor inligtingkunde...
wysig  dophou  

Uitgesoekte artikel

'n Hoop koerante.

'n Koerant is 'n nuusblad, wat daagliks of weekliks uitgegee word en van gebeurtenisse in die politiek, ekonomie, kultuur en sport berig. Dikwels lewer dit eie kommentaar oor geselekteerde nuus en beskik ook oor 'n rubriek met briewe van lesers. Koerante kan die openbare mening mobiliseer en fungeer as 'n belangrike instrument by die handhawing van die meningsvryheid en die demokratiese kontrole van owerhede.

wysig  dophou  

Uitgesoekte aanhaling

wysig  dophou  

Uitgesoekte aanhaling

wysig  dophou  

In die nuus

wysig  dophou  

Selected picture

wysig  dophou  

Kategorieë

wysig  dophou  

WikiProjekte

wysig  dophou  

Dinge wat jy kan doen

Dit is die Biblioteek en Inligtingkunde portaal en om dit te verbeter moet daar meer artikels skryf word in die area. Gaan kyk na die Portaal:Inhoudsopgawe/Oorsigte bladsy onder die Verwysing seksie om te sien waaroor jy kan skryf so dit op die portale bladsy kan verskyn.

wysig  dophou  

Het jy geweet...

wysig  dophou  

Onderwerpe in Biblioteek en Inligtingkunde

Algemeen Struktuur Berging / herwinning Samelewing






Instellings Scientometriese Informatika Bewaring






wysig  dophou  

Verwante portale

wysig  dophou  

Geassosieerde Wikimedia

wysig  dophou  

Portale?

Sjabloon:Featured portal