PostgreSQL

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
PostgreSQL
Kort opsomming van die logo.
Ontwikkelaar PostgreSQL-gemeenskap
Bedryfstelsel Windows, UNIX, Linux
Kategorie Databasis
Lisensie PostgreSQL-lisensie[1][2][3]
Webblad postgresql.org

PostgreSQL, soms net Postgres genoem, is 'n objek-relasionele databasisbestuurstelsel. Dit word onder 'n MIT-tipe lisensie vrygestel en is dus vrye en oopbron sagteware. Anders as baie ander oopbron programme word PostgreSQL nie deur 'n enkele maatskappy beheer nie. 'n Globale gemeenskap van ontwikkelaars en maatskappye werk saam om die databasis te ontwikkel.

Verwysings[wysig]

  1. PostgreSQL licence approved by OSI”. 2010-02-18. URL besoek op 2010-02-18.
  2. OSI PostgreSQL licence”. 2010-02-20. URL besoek op 2010-02-20.
  3. http://www.postgresql.org/about/licence

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
PostgreSQL (kategorie)