Potchefstroomdam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Potchefstroom Dam)
Spring na: navigasie, soek
Potchefstroomdam
Amptelike naam Potchefstroomdam
Land Suid-Afrika
Koördinate 26°40′12″S 27°5′50″O Koördinate: 26°40′12″S 27°5′50″O
Doel Huishoudelik
Openingsdatum 1950
Soort dam Grondvulling
Hoogte ~12 m
Lengte ~600 m
Bakmaat
Dam op Mooirivier

Die Potchefstroomdam is geleë in die Mooirivier in Noordwes, Suid-Afrika. Hierdie dam se hoofdoel is stoorplek vir water vir die dorp en vir ontspanning. Die dam is aan die noordelike deel van die dorp Potchefstroom geleë.