Pous Sixtus III

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pous Sixtus III
Pope-Sixtus-III.jpg
Pontifikaat begin 31 Julie 432
Pontifikaat eindig 18 Augustus 440
Voorganger Celestinus I
Opvolger Leo I
Gebore
Sterf 18 Augustus 440
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Sixtus

Sixtus III was die 44ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Biografie[wysig]

Pous Sixtus III is ‘n Romein van geboorte. Op 31 Julie 432 volg hy Pous Celestinus I op en regeer tot sy dood op 18 Augustus 440. Hy word opgevolg deur Pous Leo I. Die naam ‘Sixtus’ beteken ‘die sesde’ in Latyn, maar die Grieks Xystus beteken ‘die beskaafde‘.

Pontifikaat[wysig]

Sixtus het reeds onder die bewind van pouse Zosimus, Bonifatius I en Celestinus I baie invloed gehad. Hy het met Augustinus gekorrespondeer. Hy verdedig die bestuursmag van Rome oor Illiricum teen die biskop van Tessaloniki. Op die plek van die Basilika Liberiana bou hy die Santa Maria Maggiore as herinnering van die konsilie van Efese.

Verering[wysig]

Sixtus III word as heilige vereer in die Rooms-Katolieke Kerk. Sy feesdag is op 18 Augustus.

Verwysings[wysig]

  • Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press. ISBN 0-85323-545-7

Eksterne skakels[wysig]


Nota[wysig]

Saamgestel uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia.

Opvolging[wysig]

Voorafgegaan deur:
Celestinus I
Pous (Pontifex Maximus)
432440
Opgevolg deur:
Leo I


Teenpouse

HippolitusNovatianusFelix IIUrsinusEulaliusLaurentiusDioscurusEugenius I - Theodorus IIPaschalis ITheofilactus - Constantinus IIFilippusJohannes VIIIAnastasius IIIChristoforusBonifatius VII - Johannes XVIGregorius VISilvester IIIBenedictus XHonorius IIClemens IIITheodoricusAlbertusSilvester IVGregorius VIIICelestinus IIAnacletus IIVictor IV (Gregorius) - Victor IV (Octavianus)Paschalis IIICallixtus IIIInnocentius IIINicolaas VClemens VIIBenedictus XIIIAlexander VJohannes XXIIIClemens VIIIBenedictus XIVFelix V - Moderne Teenpouse