Prag-ghieliemientjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Prag-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Cypriniformes
Familie: Cyprinidae
Genus: Barbus
(Cuvier & Cloquet, 1816)[1]
Spesie: B. bellcrossi
Binomiale naam
Barbus bellcrossi
(Jubb, 1965)[2]

Die Prag-ghieliemientjie (Barbus bellcrossi) is 'n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeelte van die Zambezirivier, amper naby die oorsprong. In Engels staan die vis bekend as die Gorgeous barb.

Voorkoms[wysig]

Die vis het 'n slank lyf met lang vinne en die sylyn is duidelik sigbaar. Daar is twee pare baarde om die mond. Die vis is olyf-bruin kleurig en silwer aan die onderkant. Die oë is rooi aan die bokant en die vinne is oranje of rooi. Daar is 5 -6 groot kolle in 'n reguit lyn in die middel van die lyf. Die rante van die skubbe is donker. Die vis word tot 46 mm lank.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Cuvier G. 1816. Le Règne Animal distribué d'après son organisation pour servir de base à l'histoire naturelle des animaux et d'introduction à l'anatomie comparée. Les reptiles, les poissons, les mollusques et les annélides. Edition 1. Règne Animal (ed. 1) v. 2. i-xviii + 1-532.
  2. BioLib

Eksterne skakel[wysig]