Pringlebaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pringlebaai
Pringle Bay
Pringlebaai
Pringlebaai
Ligging van Pringlebaai op 'n kaart (Wes-Kaap)
Pringlebaai
Pringlebaai
Koördinate: 34°21′0″S 18°49′0″O Koördinate: 34°21′0″S 18°49′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Overberg
Plaaslike Munisipaliteit Overstrand
Hoogte 320 m (1 050 vt)
Bevolking (2008)
 - Stad 1 600
Tydsone SAST (UTC+2)

Pringlebaai is 'n vakansiedorpie aan die oostekant van die ingang na Valsbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is regoor Kaappunt wat aan die ander kant van Valsbaai is. Die R44 hoof pad (Clarence-rylaan) volg die kuslyn van Valsbaai vanaf Strand, gaan deur Rooiels, dan Pringlebaai, swaai oos, gaan verby Hangklip na Bettysbaai.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]