Prins Eduard-eilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Prins Edwardeilande)
Spring na: navigasie, soek
Vir die Kanadese provinsie, sien asb. Prins-Edward-Eiland.
Prins Eduard-eilande
Satellietbeeld van die Prins Eduard-eilande
Satellietbeeld van die Prins Eduard-eilande
Geografie
Ligging Suid-Afrika, Indiese Oseaan
Koördinate 46°46′S 37°51′O
Totale eilande 2
Hoofeilande Marion-eiland
Oppervlak 335 vk km
Hoogste punt Mascarin Peak 1 242 m
Administrasie
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Demografie
Bevolking 50 (Wetenskaplikes)
Ligging van die Prins Eduard-eilande in die Indiese Oseaan
Kaart van die Prins Eduard-eilande

Prins Eduard-eilande (Engels: Prince Edward Islands) is 'n onbewoonde en onherbergsame sub-antarktiese eilandgroep in die suide van die Indiese Oseaan en behoort sedert 1947 tot Suid-Afrika en sedert 1994 tot die provinsie Wes-Kaap. Die eilandgroep bestaan uit die twee eilande Prins Eduard-eiland en Marion-eiland. Die Prins Eduard-eilande het 'n oppervlakte van 335 km² en lê in die middel tussen Suid-Afrika en Antarktika. Die eilande was op 13 Januarie 1773 deur die Franse ontdekkingsreisiger Marc-Joseph Marion du Fresne ontdek en in Desember 1776 deur die Britse ontdekkingsreisiger James CookPrins Edward, die vierde seun van koning George III en die pa van koningin Victoria, genoem.

Eksterne skakels[wysig]