Prostitusie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Prostituut in Tijuana, Meksiko.
██ Prostitusie wettig ██ Prostitusie (die uitruil van seks vir geld) wettig, maar georganiseerde aktiwiteite soos bordele en nietig is onwettig, prostitusie is nie gereguleer nie ██ Prostitusie onwettig

Prostitusie is die aktiwiteit waarby seksuele dade in ruil vir geld of goedere gelewer word. Die woord word van die Latynse pro (voorsetsel) en statuere (werkwoord) afgelei. 'n Letterlike vertaling is "om te ontbloot", "om voorop te plaas".

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Prostitusie (kategorie)