Proton (voertuig)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ander betekenisse sien proton (dubbelsinnig).
Die Protonembleem

Proton, kort vir Perusahaan Otomobil Nasional (Maleisies vir Nasionale Voertuigmaatskapy), is Maleisië se eerste motorvervaardiger en is in 1983 gestig deur 'n voormalige Eerste Minister van Maleisië, Mahathir Mohamad. Proton is gelys op die Bursa Malaysia.