Pskof

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pskof
Псков
Die Krom (of Kremlin) in Pskof
Die Krom (of Kremlin) in Pskof
Vlag van Pskof
Vlag
Wapen van Pskof
Wapen
Ligging van Pskof-oblast in Rusland
Ligging van Pskof-oblast in Rusland
Ligging van Pskof op 'n kaart (Pskof-oblast)
Pskof
Pskof
Ligging van die stad Pskof in Pskof-oblast
Koördinate: 57°49′N 28°20′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Pskof-oblast
Stigting 903
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Iwan Tsetserski
Oppervlak
 - Stad 95 km²  (36,7 vk m)
Bevolking (2014)
 - Stad 206 730
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://www.pskovgorod.ru/

Pskof (Russies: Псков; antieke spelling: Плѣсковъ, Pleskof) is ’n antieke stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Pskof-oblast. Dit is aan die Welikaja-rivier geleë, sowat 20 km oos van die Russiese grens met Estland. Die bevolking in 2014 was 206 730.

Eksterne skakels[wysig]