Puerto Rico

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gemenebes van Puerto Rico
Estado Libre Asociado de Puerto Rico
(Spaans)
Commonwealth of Puerto Rico (Engels)
Flag of Puerto Rico.svg Coat of arms of Puerto Rico.svg
(Vlag van Puerto Rico) (Wapen van Puerto Rico)
Nasionale leuse: Joannes Est Nomen Eius (Latyn)
Juan es su nombre (Spaans)
John is his name (Engels)
Ligging van Puerto Rico
Ligging van Puerto Rico
Kaart van Puerto Rico
Kaart van Puerto Rico
Amptelike tale Spaans en Engels
Hoofstad San Juan
Grootste stad San Juan
Eerste Minister Luis Fortuño
Oppervlakte
 - Totaal
9 104 vk km
Bevolking
 - Totaal (2011)
 - Bevolkingsdigtheid
3 706 690
418/vk km
Geldeenheid US-Dollar ($) (USD)
Tydsone UTC: UTC -4
Volkslied La Borinqueña

Puerto Rico, amptelik die Gemenebes van Puerto Rico (Spaans: Estado Libre Asociado de Puerto Rico, Engels: Commonwealth of Puerto Rico), is 'n Karibiese eiland, wat deel uitmaak van die Verenigde State van Amerika en geleë is in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See. Puerto Rico het 'n bevolking van 3 706 690 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 9 104 km². Die hoofstad en grootste stad is San Juan 'n bevolking van 395 326 in 2010 en 'n oppervlakte van 199,31 km². Puerto Rico lê in die weste van die Amerikaanse Maagde-eilande en in die ooste van die Dominikaanse Republiek. Sedert die Amerikaanse oorwinning in die Spaans-Amerikaanse Oorlog in 1898 behoort die eiland tot die gebied van die VSA.

Gelyktydig met die Amerikaanse presidensiële verkiesing op 6 November 2012 is 'n nie-bindende referendum oor die territoriale status gehou, waarin tussen die huidige situasie as eilandgebied, 'n nuwe deelstaat van die Verenigde State of onafhanklikheid van die Verenigde State gekies kon word.[1] 54 % van die deelnemende stemgeregtigdes het vir verandering van die territoriale status quo gestem en 61,15 % vir versoek om die 51ste deelstaat van die Verenigde State te word.[2]

Politieke partye[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]


Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrik Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika