Pulitzerprys vir Poësie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Pulitzerprys vir Poësie is 'n onderafdeling van die Amerikaanse Pulitzerprys en word sedert 1922 toegeken aan 'n vermaarde, oorspronklike poësiebundel deur 'n Amerikaanse digter.

Wenners[wysig]

Meermalige wenners[wysig]

Robert Frost het die prys vier keer (en in drie dekades) gewen; in 1924, 1931, 1937, en 1943. Edwin Arlington Robinson het dit drie maal reggekry; in 1922, 1925, en 1928. Stephen Vincent Benét het dit twee maal verower, in 1929 en 1944.

Eksterne skakels[wysig]

Bron[wysig]