Pumas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pumas
Pumaslogo.jpg
Bynaam(e) Pumas
Embleem Poema
Stigting 1969
Unie Mpumalanga Rugbyunie
Ligging Witbank
Stadion Mbombela-stadion
Kapasiteit 40 929
HUB Arrie Myburgh
President Hein Mentz
Afrigter(s) Jimmy Stonehouse
Liga(s) Curriebeker
Vodacombeker
Eerste wedstryd
Onbekend
Grootste oorwinning
Pumas 154 – 0 Limpopo Blou Bulle
13 April 2013
Grootste nederlaag
Onbekend
Unie webwerf
www.pumas.co.za
Sien Argentynse nasionale rugbyspan vir die artikel oor die nasionale rugbyspan van Argentinië (ook bekend as die Pumas).

Die Pumas (ook bekend as die Mpumalanga Pumas) is 'n provinsiale rugbyspan in Witbank, Suid-Afrika. Hulle was voorheen bekend as Suidoos-Transvaal.

Die Pumas se tuisveld is Pumastadion in Witbank. Hulle ding jaarliks mee om die Curriebeker en die Vodacombeker. Die Pumas het op 13 April 2013 ’n rekordsege teenoor die Limpopo Blou Bulle behaal toe hulle die span met 154–0 geklop het in die Mbombela-stadion in Nelspruit. Die oorwinning is ’n rekord in Suid-Afrika se eersterangse rugby. Die vorige rekord is in 1994 opgestel toe die Laeveld die span van Transkei met 163–10 geklop het in Umtata. Dit oortref ook die Griekwas se vorige Vodacombekerrekord van 124–5 ook teen die Limpopo Blou Bulle. Die Pumas se vorige grootste oorwinning was 104–3 toe hulle die SWD Federasie in 1978 geklop het. Die 22 drieë wat die Pumas gedruk het is ook ’n Vodacombekerrekord.[1]

Verwysings[wysig]

  1. Toyota Cheetah Bulletin 16 April 2013”. (html) fscheetahs.co.za: 16 April 2013. URL besoek op 16 April 2013.