Pumastadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pumastadion
Atlantic-stadion
Ligging Jelicostraat
Witbank, Suid-Afrika
Koördinate 25°53′02″S 29°12′52″O Koördinate: 25°53′02″S 29°12′52″O
Eienaar Witbank se stadsraad
Tuisveld van Die Mpumalanga Black Aces
Die Puma-rugbyspan
Kapasiteit
20 000 (by die rugbystadion)[1]
15 000 (by die sokkerstadion)[1]

Die Pumastadion is 'n veeldoelige stadion in Witbank, Suid-Afrika wat aan die plaaslike stadsraad behoort. Dit was vroeër die tuisveld van die Pumas (rugbyspan) gewees. Die stadion word tans meestal vir sokkerwedstryde aangewend as die tuisveld van die Mpumalanga Black Aces, maar rugbywedstryde word ook nog gereeld hier gespeel.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 Stadiums in South Africa”. World Stadiums. URL besoek op 4 Junie 2011.