Pynappel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pyappel
'n Pynappel aan sy plant
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Angiosperms
Klas: Monocots
(geen rang): Commelinids
Orde: Poales
Familie: Bromeliaceae
Subfamilie: Bromelioideae
Genus: Ananas
Spesie: A. comosus
Binomiale naam
Ananas comosus
(L.) Merr.
Sinonieme

Ananas sativus

Die pyneappel (Ananas comosus) is 'n tropiese plant met sappige, eetbare, saamgestelde vrugte[1] en ekonomies die belangrikste plant in die Bromeliaceae familie.[2]

Pynappels word gekweek van 'n kroonsnysel van die vrug,[3] wat gewoonlik blom in 20–24 maande en dan vrugte vorm binne die volgende ses maande.[3] Die vrugte word nie juis ryper ná dit ge-oes is nie.[4]

Pynappels word vars geëet, gekook, versap en ingelê; dit is 'n bestanddeel van 'n verskeidenheid geregte. Benewens verbruik as voedsel, word die pynappelblare in die Filippyne gebruik om tekstielvesel te lewer, wat in muurpapier en ander behangsels gevind word.[5]

Bemarking[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Pineapple Definition | Definition of Pineapple at Dictionary.com”. Dictionary.reference.com. URL besoek op 6 Desember 2009.
  2. Coppens d'Eeckenbrugge, Geo; Freddy Leal (2003). “Chapter 2: Morphology, Anatomy, and Taxonomy”,In D.P Bartholomew, R.E. Paull, and K.G. Rohrbach: The Pineapple: Botany, Production, and Uses. Wallingford, UK: CABI Publishing. ISBN 0-85199-503-9. 
  3. 3,0 3,1 How to grow a pineapple in your home”. Pineapple Working Group-International Horticultural Society. URL besoek op 15 Augustus 2010.
  4. http://www.dole.com/EatRightLanding/EatRtProductIndex/Fruits/Fresh/FreshFruitsdetails/tabid/529/Default.aspx?contentid=1354
  5. piña cloth – definition of piña cloth by the Free Online Dictionary, Thesaurus and Encyclopedia. Thefreedictionary.com. Besoek op 2 Oktober 2011.
  6. http://www.pia.gov.ph/news/index.php?article=871340259304