Qamata

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Qamata
Ligging van Qamata op 'n kaart (Oos-Kaap)
Qamata
Qamata
Koördinate: 31°59′0″S 27°27′0″O Koördinate: 31°59′0″S 27°27′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Chris Hani
Plaaslike Munisipaliteit Sakhisizwe
Oppervlak
 - Stad 478,4 km²  (184,7 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 31 056
 - Digtheid 65/km² (168,3/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)

Qamata is 'n klein dorpie in die Transkeistreek, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is geleë op 'n takspoorlyn en die naaste groot dorp is Queenstown. Die Lubisidam is 20 km noord van die dorp.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]