Katar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Qatar)
Spring na: navigasie, soek
Staat van Katar
دولة قطر
Dawlat Qaṭar
Vlag van Katar Wapen van Katar
Vlag Wapen
Volkslied: السلام الأميري (As Salam al Amiri)
"Amiri Salute"
Ligging van Katar
Hoofstad Doha
Grootste stad Doha
Amptelike tale Arabies
Regering Emiraat
Sheikh Hamad bin Khalifa Al Thani
Hamad bin Jassim bin Jaber Al Thani
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
Verklaar

van die Verenigde Koninkryk
3 September 1971
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
11 437 km2  (164ste)
4 416 myl2
0
Bevolking
 - 2010-skatting
 - Digtheid
 
1 696 563 (148de)
123,2 / km2 (123ste)
319,1 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2010-skatting

102 147 miljard
90 149

MOI (2010) 0,803 (38de)  –  baie hoog
Geldeenheid Riyal (QAR)
Tydsone
 - Somertyd
+3 (UTC+3)
+3 (UTC+3)
Internet-TLD .qa
Skakelkode +974
Kaart van Katar.

Katar (Arabies: قطر, Al Qaṭar, amptelik Staat van Katar, دولة قطر, Dawlat Qaṭar) is 'n staat geleë op 'n skiereiland in die Midde-Ooste met 'n oppervlakte van 11 437 km² en het 'n bevolking van 1 696 563 inwoners in 2010 gehad. Katar lê in die noordooste van Saoedi-Arabië, in die ooste van Bahrein en in die suidweste van Iran. Die hoofstad en grootste stad is Doha.


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika