Quanzhou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Quantsjou)
Spring na: navigasie, soek
Quanzhou
泉州
Quanzhou soos gesien vanaf die Berg Qingyuan.
Quanzhou soos gesien vanaf die Berg Qingyuan.
Ligging van Quanzhou op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Quanzhou
Quanzhou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 24°55′00″N 118°35′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Foekien
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Xu Gang
 - Burgemeester Zhu Ming
Oppervlak
 - Stad 11 245 km²  (4 342 vk m)
 - Stedelik 868 km² (335 vk m)
 - Metro 4 233 km² (1 634 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 8 128 530
 - Digtheid 720/km² (1 900/vk m)
 - Stedelik 1 398 427
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 1 600/km² (4 200/vk m)
 - Metropolitaans 6 070 717
 - Metrodigtheid 1 400/km² (3 700/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 362000
Skakelkode(s) 595
Webwerf: quanzhou.gov.cn

Quanzhou (Sjinees: 泉州) is 'n stad in die Sjinese provinsie Foekien met 'n bevolking van 8 128 530 in 2010. Die stad is geleë aan die kus van die Suid-Sjinese See in die suidooste van Sjina. Quanzhou was tydens die Mongoolse Yuan-dinastie een van die belangrikste hawestede ter wêreld. Die stad is deur bekende reisigers soos Marco Polo en Ibn Battuta besoek.