Río Paraguay

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Río Paraguay - Rio Paraguai
Die Río Paraguay naby Asunción, Paraguay.
Die Río Paraguay naby Asunción, Paraguay.
Paraguayrivermap.png
Die stroomgebied van die Río Paraguay.
Oorsprong Serra dos Parecis, Mato Grosso (Brasilië)
Monding Río Paraná naby Corrientes en Resistencia, Argentinië
Stroomgebied Brasilië, Bolivië, Paraguay en Argentinië
Lengte 2 621 km[1] (1 629 myl)
Monding-hoogte 50 m (164 voet)
Gemiddelde afloop 2 700 m³/s[1] (95 000 ft³/s)
Stroomgebiedoppervlakte 365 592 km²[1] (141 156 myl²)
Kaart van die Rio de la Plata-bekken in Suid-Amerika.
Kaart van die Rio de la Plata-bekken in Suid-Amerika.

Die Río Paraguay (Guaraní: Ysyry Paraguái, Portugees: Rio Paraguai), is 'n groot suid-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 4 621 km, is die grootste sytak van die Río Paraná.

Die Río Paraguay vloei deur die volgende lande: Brasilië, Bolivië, Paraguay en Argentinië, asook deur Asunción, die hoofstad van Paraguay.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) Varis, Olli (2008). Management of Transboundary Rivers and Lakes. Springer, 271. ISBN 978-3-540-74926-4.