Radiostasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Reinard Ludick, 'n voormalige radionuusleser in die ateljee van die Kaapse radiostasie Kfm.

'n Radiostasie is 'n instelling wat radiouitsendings versorg. Hierdie uitsendings behels die draadlose eenrigtingkommunikasie na 'n gehoor van luisteraars.

Suid-Afrika se vernaamste radiostasies[wysig]

  • 5FM
  • 567 CapeTalk
  • 94.5 Kfm
  • 94.7 Highveld Stereo
  • 99.2 YFM
  • Algoa FM (Radio Algoa)
  • BRFM (The Border Drive)
  • Capricorn FM
  • Channel Africa
  • Classic 102.7
  • East Coast Radio (ECR)
  • Good Hope FM
  • Heart 104.9 FM (P4 CT 104.9)
  • Ikwekwezi FM
  • Jacaranda 94.2
  • KAYA FM 95.9
  • Lesedi FM
  • MPowerFM
  • METRO FM
  • MOTSWEDING FM
  • Munghana Lonene FM
  • North West FM
  • OFM
  • Radio 2000
  • RADIOKANSEL / RADIO PULPIT
  • Groot FM (vroeër Radio Rippel
  • Radio Sonder Grense (RSG)
  • SAfm
  • Talk Radio 702
  • Ukhozi FM
  • Umhlobo Wenene FM

Gemeenskapstasies[wysig]

  • Gagasi 99.5FM
  • LIGWALAGWALA FM
  • Lotus FM
  • Phalaphala FM
  • Radio Pretoria
  • Radio Rosestad, saai in Bloemfontein uit.
  • THOBELA FM
  • tru fm
  • Suidkaap FM

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]