Rajkot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rajkot
રાજકોટ
Underbridge Circle Rajkot.jpg
Ligging van Rajkot op 'n kaart (Indië)
Rajkot
Rajkot
Ligging in Indië
Koördinate: 22°18′00″N 70°48′00″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Gujarat
Region Saurashtra
Distrik Rajkot
Stigting 1610
Regering
 - Burgemeester Mr. Janakbhai Morarjibhai Kotak
Oppervlak
 - Stad 170 km²  (65,64 vk m)
Hoogte 134 m (440 vt)
Bevolking (2012)
 - Stad 2 000 000
 - Digtheid 12 735/km² (32 980/vk m)
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 360 00X
Skakelkode(s) 91-0281
Webwerf: rmc.gov.in

Rajkot (Gujarati: રાજકોટ, Rājakoṭ) is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat GujaratAhmedabad en Surat met 'n bevolking van 2 000 000 in 2012. Die stad is op die Kathiawar-skiereiland geleë, is 'n universiteitstad en 'n sentrum van tekstielbedryf. Rajkot is in 1610 deur Vibhaji Jadeja en Raju Sandhi gestig. Mahatma Gandhi het met sy pa, 'n tydelike diwan, 'n paar jaar in die stad gewoon. Sy huis is tans 'n museum.