Ralf Krewinkel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ralf Krewinkel
Ralf Krewinkel

Burgemeester van Beek
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
1 Mei 2011
Voorafgegaan deur Hub Meijers (waarnemend)

Persoonlike besonderhede
Geboorte 12 November 1974 (1974-11-12) (40 jaar oud)
Kerkrade, Nederland
Politieke party PvdA

Ralf Karel Hubert Krewinkel (gebore 12 November 1974 in Kerkrade) is 'n Nederlandse politikus en lid van die Party van die Arbeid (PvdA).

Krewinkel is sedert 1 Mei 2011 burgemeester van die Limburgse munisipaliteit Beek. Daarvoor was hy van 1998 tot 2006 lid van die munisipale raad van die Limburgse munisipaliteit Kerkrade (van 2002 tot 2006 as raadsverteenwoordiger) en vervolgens van 2006 tot 1 Mei 2011 wethouer van dieselfde munisipaliteit.

Bronne[wysig]