Rallidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rallidae
Grootkoningriethaan, Porphyrio madagascariensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Subklas: Neornithes
Infraklas: Neognathae
Superorde: Neoaves
Orde: Gruiformes
Suborde: Ralli
Familie: Rallidae
Vigors, 1825
Genera

Omtrent 40 lewendig, sien teks.

Die riethane, vleikuikens, water- en bleshoenders (Rallidae) vorm 'n familie van voëls in die orde van kraanvoëlagtiges (Gruiformes). Hierdie familie omvat 131 spesies van moeras- en watervoëls.[1]

Hierdie voëls is klein tot middelgroot en leef op die grond. Hulle het lang bene met tone en 'n kort stert wat dikwels regop gehou en op en af gewip word. Hulle kan goed swem en leef gewoonlik in vleie. Die meeste sal nie sommer opvlieg as hulle gesteur word nie. Van die spesies onderneem lang migrasies in die nag. Hulle is almal omnivore.

Genera[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Rallidae (kategorie)

Verwysings[wysig | wysig bron]