Ramón del Valle-Inclán

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ramón del Valle-Inclán
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ramón José Simón Valle-Inclán Peña
Gebore 28 Oktober 1866
Vilanova de Arousa, Spanje
Oorlede 5 Januarie 1936 (op 69)
Santiago de Compostela, Spanje
Nasionaliteit Vlag van Spanje Spanje
Beroep Romanskrywer en dramaturg

Ramón del Valle-Inclán (* 28 Oktober 1866 in Vilanova de Arousa; † 5 Januarie 1936 in Santiago de Compostela) was 'n Spaanse romanskrywer en dramaturg.