Randfontein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Randfontein
Ligging van Randfontein op 'n kaart (Gauteng)
Randfontein
Randfontein
 Randfontein se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°10′47″S 27°42′15″O Koördinate: 26°10′47″S 27°42′15″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Distrik Wesrand
Munisipaliteit Randfontein
Stigting 1890
Oppervlak[1]
 - Stad 186,42 km²  (72 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Stad 80 492
 - Digtheid 432/km² (1 118,9/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 44.8%
 • Kleurling 17.5%
 • Indiër/Asiër 0.7%
 • Blank 36.1%
 • Ander 0.8%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 52.1%
 • Tswana 18.4%
 • Engels 7.6%
 • Sotho 5.1%
 • Ander 16.8%
Poskode (straat) 1760
Poskode (posbus) 1760
Skakelkode(s) 011
Webwerf: http://www.randfontein.gov.za/

Randfontein is 'n goud mynboudorp in die weste van Gauteng in Suid-Afrika. Die dorp lê tussen Carletonville en Krugersdorp, en is 45 km wes van Johannesburg.

Geskiedenis[wysig]

Ná die ontdekking van goud was daar 'n geskarrel na grond in die Witwatersrand en Sir JB Robinson het in 1886 die plaas Randfontein gekoop. Die dorp is in 1890 op die plaas gestig om die goudmynbedrywighede van die Randfontein Estates Goudmynmaatskappy te bedien. Randfontein was eers deel van Krugersdorp maar het op 1 Januarie 1929 'n onafhanklike munisipaliteit geword. Die spoorlyn vanaf Krugersdorp het die dorp eers in 1895 bereik.

Distrik[wysig]

Die distrik is 813 km2 groot. Behalwe goud en uraan is mielies, groente en suiwelprodukte van ekonomiese belang.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Randfontein”. Sensus 2011.