Randfontein Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Randfontein
Kaart van Suid-Afrika wat Randfontein in Gauteng aandui
Provinsie Gauteng
Distriksmunisipaliteit Wesrand
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode GT482
Hoofstad Randfontein
Grootste tale Tswana, Afrikaans, Xhosa
Area 475 km²  
Bevolking 149,286 (2011)


Die Randfontein Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Wesrand-distriksmunisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika.