Rassisme

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Rassisme of Rassediskriminasie dui op die sosiale, ekonomiese of politiese diskriminasie teenoor 'n persoon (of groep persone) gebaseer op ras en/of velkleur. Dit dui nie noodwendig op die haat van een ras teenoor 'n ander nie - eerder die uitsluiting of weiering van sekere regte en voorregte, soos destyds toegepas deur die Apartheidsregering van Suid-Afrika en huidig die weiering om blanke persone in beskikbare poste aan te stel, al is hulle die beste kandidate vir die pos in die Nuwe Suid-Afrika.[1]

Verwysings[wysig]