Rayno Benjamin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rayno Benjamin Sportportaal
Volle naam Rayno Shannon Benjamin
Geboortedatum 3 Augustus 1983 (1983-08-03) (30 jaar oud)
Geboorteplek Vredenburg, Suid-Afrika
Lengte 1,87 m
Gewig 87 kg
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Vleuel, Senter
Professionele klubs Wedst (pte)
2009 Southern Kings 1
korrek op .
Provinsiale/Staatspanne    
2004-2006
2007-2008
2011-huidig
Boland
Leeus
Cheetahs
13
23
8
(50)
(65)
(5)
korrek op .
Super Rugby    
2006
2007
2008
2011-huidig
Stormers
Cheetahs
Lions
Cheetahs
11
0
12
11
(10)
(0)
(10)
(25)
korrek op .
Nasionale Sewesspan(ne) Toernooie
2006
2007

2008
2009
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Dubai, George
VSA, Nieu-Seeland, Hong Kong, Adelaide
Dubai, George
Wêreldbeker, Dubai, George
korrek op .
Ander Inligting
Beroep Professionele Rugbyspeler
Skool Hoërskool Weston

Rayno Benjamin (gebore in Vredenburg, 3 Augustus 1983) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n vleuel speel in die Superrugbyreeks en vir die Cheetahs in die Curriebekerreeks. Benjamin het Suid-Afrika van 2006 tot 2009 in Sewesrugby verteenwoordig.

Eksterne skakels[wysig]