Red Deer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Red Deer
Red Deer - Aerial - downtown bridges.jpg
Slagspreuk: Education, Industry and Progress
Ligging van Red Deer op 'n kaart (Alberta)
Red Deer
Red Deer
Koördinate: 52°16′05″N 113°48′40″W
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Alberta
Stigting 1882
Dorp 31 Mei 1894
Stad 12 Junie 1901
Regering
 - Tipe Stedelike raad
 - Burgemeester Morris Flewwelling
Oppervlak
 - Stad 104,29 km²  (40,27 vk m)
Hoogte 855 m (2 805 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 90 564
 - Digtheid 868,4/km² (2 249/vk m)
Tydsone MST (UTC-07:00)
 - Somer (DST) MDT (UTC-06:00)
Poskode T4N-T4R
Skakelkode(s) 403 587
Webwerf: reddeer.ca

Red Deer is volgens sy inwonertal die derde grootste nedersetting in die Kanadese provinsie Alberta en lê naastenby halfpad tussen die hoofstad, Edmonton, en die grootste stad, Calgary. Dit is 'n streeksentrum vir die olie- en petrochemiese bedryf.

Die stad beslaan 'n oppervlak van 104,29 km² en is gemiddel 905 meter bo seespieël geleë. Red Deer is in 1882 as 'n handelspos aan die rivier met dieselfde naam gestig en verkry stadstatus in 1913.

In 2006 het die inwonertal 82 772 beloop, bestaande uit 33 894 huishoudings. Dit was 'n toename van 22% vergeleke met 2001. Byna 90% van die huishoudings bestaan uit Engelssprekendes, 1,7% Spaanssprekendes en 1,6% Franssprekendes.

Die Red Deer Badlands is naby die stad geleë, wat 'n museum oor dinosouriërs en vele winkels huisves.

Eksterne skakels[wysig]