Rekeningkundige pakket

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Rekeningkundige pakette is rekenaarsagteware (gewoonlik 'n databasis) wat rekeningkundige funksies elektronies verrig. Toepaslike finansiële data en inligting word byeengebring, geklassifiseer, verwerk en ontleed.

Modules[wysig]

Dit sluit dikwels die volgende modules in:

Besigheid - Hoë-Mark[wysig]

Die mees komplekse en duurste rekeningkunde sagteware is gewoonlik 'n komponent van 'n uitgebreide stel sagteware wat bekend staan as ERP (Engels Enterprise resource planning)

Verskaffers sluit in:

Eksterne skakels[wysig]

Persoonlike boekhou[wysig]

Besigheid - Lae-vlak[wysig]

Verskaffers sluit in:

  • Sage, tans die eienaars van verskeie pakette (CPA, Best, TAS, Sage Line, Oberon-bwa, Gandke & Schubert)
  • Intuit - Quickbooks is Intuit se oplossing vir besigheidsrekeningkunde.
  • Microsoft - Sekere weergawes van Microsoft Money sluit rekeningkunde nutsprogramme in vir klein besighede.

Besigheid - Middel-Mark[wysig]

Verskaffers sluit in (eksterne verwysings):