Republiek van Masedonië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Republiek van Macedonië)
Spring na: navigasie, soek
Поранешна Југословенска Република Македонија
Poranešna Jugoslovenska Repúblika Makedónija
voormalige Joego-Slawiese Republiek van Masedonië
Vlag van Landswapen van
(Vlag) (Landswapen)
Nasionale leuse: Geen
Ligging van
Amptelike taal Macedonies
Hoofstad Skopje
42°00′N 21°26′O
Grootste stad Skopje
Regering Republiek
Gjorge Ivanov
Nikola Gruevski
Onafhanklikheid
Verklaar
Erken
Van Joego-Slawië
8 September 1991
8 April 1993
Oppervlakte
 - Totaal
 - Water (%)

25 713 km² (148ste)
1,9%
Bevolking
 - Soos op 2009 skatting
 - Soos op 2002 sensus
 - Digtheid

2 114 550 (142ste)
2 022 547
82,2/km² (113ste)
BBP (PPP)
 - Soos op 2008 totaal
 - Per capita

$9.569 biljoen (123ste)
$4 656 (85ste)
Geldeenheid Macedoniese Denar (MKD)
Tydsone
 - Somertyd
CET (UTC+1)
CEST (UTC+2)
Volkslied Denes nad Makedonija
Internet TLD .mk
Skakelkode +389

Die Republiek van Masedonië (Macedonies: Република Македонија, Republika Makedonija) of voormalige Joego-Slawiese Republiek van Masedonië (Macedonies: Поранешна Југословенска Република Македонија, Poranešna Jugoslovenska Republika Makedonija), is 'n land in Europa. Daar woon 2 038 514 mense. Aangrensend is Bulgarye aan die ooste, Albanië aan die weste, Griekeland aan die suide en Serwië aan die noordekant. Die hoofstad is Skopje.

Voetnote[wysig]

  • Igor Janev, Legal Aspects of the Use of a Provisional Name for Macedonia in the United Nations System, AJIL, Vol. 93. no 1. 1999.