Retief Burger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Retief Burger
Beroep(e) Musikant
Genre(s) Geestelike liedjies
Aktiewe jare 2005 - nou
Uitgewer(s) Merchant Music
Webwerf luidkeels.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Retief Burger is 'n Afrikaanse sanger van geestelike liedere. Sy debuutalbum, Luidkeels is in 2005 uitgereik.

In 2010 ontvang hy 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste gospelalbum (Afrikaans) vir Luidkeels Oorgegee[1].

Diskografie[wysig]

  • Luidkeels Oorgegee DVD, 2009
  • Luidkeels Oorgegee, 2009
  • Luidkidz - Ek sing dit ek leef dit! DVD
  • Luidkeels Hersien DVD
  • LuidKeels Hersien
  • Luidkeels, 2005[2]

Verwysings[wysig]

  1. Afrikaanse kunstenaars tops by Samas, Nuus24, besoek op 18 Maart 2010.
  2. Vetseun.co.za, besoek op 14 Maart 2010.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]