Reuleaux-tetraëder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Reuleaux-tetraëder

'n Reuleaux-tetraëder is 'n drie-dimensionele vorm wat bestaan uit die snyding van die balle met radius s gesentreer op die hoeke van 'n reguliere tetraëder met sylengte s. Dit is 'n analoog van die Reuleaux-driehoek , maar is nie 'n oppervlak met konstante wydte nie. Dit kan egter op twee maniere in so 'n vorm omskep word:

  • deur die Reuleaux-driehoek om een van sy asse ('n lyn vanaf enige hoek deur die middelpunt van die teenoorgestelde sy). Die resultaat lyk byna soos 'n akker.

Verwysings[wysig]