Reuse-Alikreukel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Reuse-Alikreukel
Skulp van 'n Reuse-Alikreukel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Mollusca
Klas: Gastropoda
Superfamilie: Trochoidea
Familie: Turbinidae
Subfamilie: Turbininae
Genus: Turbo
Subgenus: Sarmaticus
Spesie: T. sarmaticus
Binomiale naam
Turbo sarmaticus
Linnaeus, 1758
Sinonieme

Turbo sarmaticus

Die Reuse-Alikreukel (Turbo sarmaticus) is 'n tipe slak en kom slegs aan die oos- en suidkus van Suid-Afrika voor. Die skulp is gedraai en is rooi tot oranje van kleur. Die opening word bedek met 'n kalkagtige 'deksel' of operkulum. Dit kom voor in rotspoele en word tot 10cm groot. Sekere dele van die diertjie is eetbaar.

Bron[wysig]