Reutlingen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Reutlingen
Reutlingen.jpg

Kaart Wapen
Reutlingen-Position.png
Wappen Stadt Reutlingen.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of Baden-Württemberg.svg Baden-Württemberg
 Koördinate 48°29′N 9°13′O
 Stigting (eerste verwysing) 1089/1090
 Stadstatus
 Oppervlakte:  
 - Totaal 87,1 vk km
 Hoogte bo seevlak 382 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 112 735[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1295/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Barbara Bosch
 Amptelike Webwerf reutlingen.de

Reutlingen is 'n stad in Baden-Württemberg in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 112 735 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 87,1 km². Die stad is 31 kilometer suid van Stuttgart en 57 kilometer wes van Ulm geleë. Sedert 1989 is Reutlingen 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000 inwoners. Die stad is bekend as "poort van die Swabiese Alb".

Verwysings[wysig]