Rhode Island

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Rhode Eiland)
Spring na: navigasie, soek
Deelstaat van Rhode Island and Providence Plantations
Vlag van Rhode Island Staatseël van Rhode Island
Vlag van Rhode Island Seël
Bynaam(e): The Ocean State, Little Rhody
Kaart van die Verenigde State met Rhode Island uitgelig
Amptelike taal(e) Geen (Engels de facto)
Hoofstad Providence
Grootste stad Providence
Area  50ste in die V.S.
 - Totaal 3 144 km2
 - Wydte 60 km
 - Lengte 77 km
 - Water 1 295 km2
 - % water 32.4 %
 - Breedtegraad 41° 09' N tot 42° 01' N
 - Lengtegraad 71° 07' W tot 71° 53' W
Bevolking  43ste in die V.S.
 - Totaal 1 048 319
 - Digtheid 387.35/km2
2de in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Jerimoth-heuwel
247 m
 - Gemiddeld 60 m
 - Laagste punt Atlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie  29 Mei 1790 (13de)
Goewerneur Lincoln Chafee (Onafh.)
Luitenant-Goewerneur Elizabeth H. Roberts (D)
Wetgewer Rhode Island Algemene Vergadering
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Jack Reed (D)
Sheldon Whitehouse (D)
Afkortings RI US-RI
Webblad www.ri.gov

Rhode Island (Engels: State of Rhode Island and Providence Plantations) is 'n deelstaat in die Nieu-Engeland-streek van die Verenigde State van Amerika. Dit is die kleinste deelstaat met 'n oppervlakte van 3,144 vierkante kilometers. Die hoofstad en grootste stad is Providence. Rhode Island het 'n bevolking van omtrent een miljoen mense en was die 13ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat was. Die naam Rhode Island verwys na Aquidneck Island, wat ook Rhode Island genoem is. Providence Plantations verwys na die vasteland. Die Italiaanse seevaarder Giovanni da Verrazzano was die eerste Europeër om die gebied te besoek. Rhode Island word in die noorde en ooste deur Massachusetts en in die weste deur Connecticut begrens. Die Atlantiese Oseaan lê in die suide.

Rhode Island se byname is The Ocean State en Little Rhody.

Kaart van Rhode Island
Block Island voorgebergte, Rhode Island
Providence
Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrik Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake