Rhodes, Oos-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rhodes
Ligging van Rhodes op 'n kaart (Oos-Kaap)
Rhodes
Rhodes
 Rhodes se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 30°48′5″S 27°57′55″O Koördinate: 30°48′5″S 27°57′55″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Joe Gqabi
Munisipaliteit Senqu
Stigting 1894
Oppervlak[1]
 - Dorpie 10,4 km²  (4 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorpie 696
 - Digtheid 67/km² (173,5/myl2)
  [1]
Ras (2011)[1]
 • Swart 92.7%
 • Kleurling 0.9%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Blank 6.0%
 • Ander 0.0%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 82.1%
 • Sotho 10.2%
 • Afrikaans 3.5%
 • Engels 2.7%
 • Ander 1.4%
Poskode (straat) 9787
Poskode (posbus) 9787
Skakelkode(s) 045

Die dorpie Rhodes is aan die Bellrivier geleë, hoog in die Drakensberg en 54 km noordoos van Barkly-Oos. Die naam van die dorpie was straks vroeër Rossville, maar is hernoem ter ere van Cecil John Rhodes (1853 tot 1902), staatsman en politikus. Die plekkie is beroemd vir sy yskoue klimaat en sneeu in die winter.

Die NG gemeente hier het van 1906 tot en met sy ontbinding in die jare sewentig as Rossville bekend gestaan.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Zakhele en Rhodes tydens die 2011-sensus.